Niihau

Niʻihau
Die Verbode Eiland
Lugfoto van Niʻihau
Lugfoto van Niʻihau
Geografie
Location in the state of Hawaii
Ligging 21°54′N 160°10′W / 21.900°N 160.167°W / 21.900; -160.167
Oppervlakte 179,9 vk km
Geranglys 7de grootste eiland van die VSA-deelstaat Hawaii
Hoogste punt Mount Pānīʻau
  381 m
Demografie
Bevolking 130 (in 2009)
Bevolkingsdigtheid 0,7/vk km
Amptelike simbole
Blom Pūpū ke ʻoke ʻo
Kleur Ke ʻoke ʻo (wit)

Niʻihau of Niihau (niːhaʊ); Hawais: (ˈniʔiˈhɔu) is die kleinste van die bewoonde eilande in die Amerikaanse deelstaat Hawaii, met 'n oppervlakte van bykans 180 km². Niʻihau is 28,2 kilometer suidwes van Kauai anderkant die Kaulakahi-kanaal geleë.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search